NG Gemeente

Graskop

Venster op die Koninkryk van God

Misie & Visie

Visie

Venster op die Koninryk van God
Ons visie is om die Koninkryk van God te vestig in Graskop. "God's Window", 'n gewilde en bekende landmerk is naby Graskop geleë en bied 'n ongelooflike uitsig op die Laeveld. Ons visie is dat Graskop ook 'n venster kan wees van die Koninkryk van God. 'n Uitsig op hoe die wêreld en ons mense kan wees wanneer ons die heerskappy van God vestig.

Missie

Verheerlik God deur liefde, vergifnis, versoening, en geregtigheid
Ons doelwitte om ons visie te bereik is deur die verkondiging van liefde, vergifnis, versoening en geregtigheid.

Belangrike Skakels

Personeel

Wie om te skakel

Omtrent Ons

Algemene Inligting

Leesrooster

Lees- en Preekrooster 2019

Geloofsbelydenis

Geloofsbelydenis & Belydenisskrifte

Artikels

Nuuswaardige inligting

Kontak

Kontak Ons

Kommentaar

Enige vrae of kommentaar?  Los vir ons 'n boodskap!

Geskep deur  Mfundisi Consultants  (t/a ComputerNet) | Ⓒ NG Kerk Graskop 2016-2019